Mato Grosso do Sul

Mato Grosso do Sul
Vlag van Mato Grosso do Sul Wapen van Mato Grosso do Sul
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Campo Grande
Grootste stad Campo Grande
Oppervlakte 357 124,962 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

2 297 981 (2006)
6,4 inw./km²
Goewerneur Eduardo Riedel
Visegoewerneur José Carlos Barbosa
MOI (2005) 0,802 – hoog
Tydsone UTC-4

Mato Grosso do Sul (uitgespreek as [ˈmatu ˈɡɾosu du ˈsuw]) is een van die 26 state van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad is Campo Grande. Die staat, met die standaardafkorting MS, het 'n oppervlakte van ongeveer 357 146 vierkante km en is in die suide van die Sentraal-Wes-streek geleë. In 2017 het die staat 2 713 147 inwoners gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search